Erfenis Biografiereeks: Hannes van Wyk
Die huidige projek en reeks is baseer op ontasbare/lewende erfenis wat die missie, persoon se taal, stories en orale tradisies verteenwoordig. Die eerste boek in die reeks handel oor die unieke Hannes van Wyk en sy vele platforms en praktyke, wat 'n liggaam van kennis vorm en plek maak vir kontinuïteit, dinamika en betekenis van die sosiale lewe aan generasies as individue, sosiale groepe en gemeenskappe, met ander woorde die kuns van menswees. Die reeks spoor positiewe welstand na deurmiddel van identiteit vorming en 'n gevoel van behoort vir mense sowel as toekomstige generasies in die konteks van wedersydse respek vir mekaar, sosiale regte en kulturele regte.
R200,00Price