top of page
Heritage Travel Magazine: Verse

Heritage Travel Magazine: Verse

Hierdie uitgawe is blootstelling, bevordering en bemagtiging vir die Afrikaanse taal. Al die lirieke is in Afrikaans. Taal, musiek, kuns, sport, en stories bring mense bymekaar. Hierdie poësiekompetisie het uitkomste oortref en bevorder ontasbare kulturele erfenis en toerisme van regoor die wêreld.

Heri-Trav het juis die platform van die gedigkompetisie en die magazine gestig om hoop lewendig te hou en mense se stemme en te laat hoor deur hul talente en gawes uit te druk. Om mekaar se erfenis met mekaar te deel en om mense erfenis ambasadeurs te maak.

‘n Kursus vir die skryf van gedigte is ook in die Spesiale uitgawe: Verse. Mense wie hul vaardighede in digkuns wil opskerp, sal baie baat vind by hierdie kort gedig kursus.

Verse gee ook ‘n ode aan die 50ste herdenking van Hip-Hop.

    R150,00Price
    Product Page: Stores_Product_Widget

    0794311494

    Subscribe Form

    Thanks for submitting!

    ©2023 by Heritage Travel Magazine. Proudly created with Wix.com

    • Facebook
    • Twitter
    • LinkedIn
    bottom of page